Book Online
Details
- Sunday 15th November
- 10:00am - 11:00am
- At Seventh Day Adventist Church, Cheetham Street
- inligting@parc.org.au
- 0422 896 553
- Invite
Jy word hartlik uitgenooi om die wonder en hoop van Christus se geboorte te kom beleef by ons Kerssangdiens in Kalgoorlie!
- Sondag, 15 November om 10:00
- SDA Kerkgebou op Cheetham St
Na afloop van die diens sal daar heerlike ete wees en kans om weer lekker saam te kuier.
Nooi familie, vriende en ander Afrikaanssprekendes saam om te kom deel in hierdie besondere geleentheid!
